Porsha Ferguson (gebore 8 November 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love N Success (2015) en Closet Space: The Movie (2016), en in die televisiereeks Twisted Mines (2015).

Filmografie Rolprente 2013: 5 People 2014: The Killing Secret 2015: Love N Success 2015: Thirsty the Movie 2016: Closet Space: The Movie 2017: Good Streets The 7th Day Summer Madness

Televisiereekse 2015: Twisted Mines By Any Means

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu