Beanie Feldstein (gebore 24 Junie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Neighbors 2: Sorority Rising (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Neighbors 2: Sorority Rising 2017: The Female Brain 2017: Lady Bird

Televisierolprente 2012: Madison High

TV-reekse 2002: My Wife and Kids 2019: What We Do in the Shadows

Video's 2018: Maroon 5 feat. Cardi B: Girls Like You

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense