Lindsay Felton (gebore 4 Desember 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Grind (2003) en in die televisiereekse Thunder Alley (1994) en Caitlin's Way (2000).
Filmografie Rolprente 2003: Grind 2011: Raymond Did It
Televisiereekse 1994: Thunder Alley 2000: Caitlin's Way 2008: Scream Queens
Televisierolprente 1999: Stray Dog 2002: Anna's Dream 2004: The Metro Chase
Video's 2009: Two Star State of Mind
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu