Lesley Fera (gebore 23 November 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Lovers (2017) en in die televisiereekse 24 (2001), Southland (2009), en Pretty Little Liars (2010).

Filmografie Rolprente 2005: Herstory 2017: The Lovers

Televisiereekse 2001: 24 2009: Southland 2010: Pretty Little Liars 2014: Dating in LA and Other Urban Myths

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu