Alan Olav Walker (24 Augustus 1997 in Northampton, Engeland) is 'n Noors-Britse musiekprodusent en DJ. Hy het in 2015 bekend geword vir sy liedjie "Faded", wat vinnig in baie lande gewild geword het.
Hy is in 1997 in Engeland gebore, maar het in 1999 met sy familie na Noorweë verhuis. Sy vader is Brits en sy moeder is Noors.
Diskografie Liedjies "Faded" (2015) "Sing Me to Sleep" (2016) "Alone" (2016) "Tired" (feat. Gavin James) (2017) "The Spectre" (2017) "All Falls Down" (feat. Noah Cyrus en Digital Farm Animals) (2017) "Ignite" (feat. K-391, Julie Bergan en Seungri) (2018) "Darkside" (feat. Au/Ra en Tomine Harket) (2018) "Diamond Heart" (feat. Sophia Somajo) (2018)
Verwysings
Kategorie:Noorse musici Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense