Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmanspruit.
Die Boesmanspruit is 'n spruit wat in die Suikerbosrand-natuurreservaat van Gauteng in Suid-Afrika vloei. Dit is ongeveer 90 km vanaf die hoofstad Pretoria geleë, en is 'n sytak van die Suikerbosrandrivier.
Kategorie:Riviere in Gauteng