Vir ander spruite met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Boesmanspruit.

Die Boesmanspruit is 'n klein spruit wat langs die N12 in die Noord-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit voed 'n aantal uitgestrekte panne 'n ent noord van Drie Susters.

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap