Nikkel-63 (Chemiese notasie: Ni) is 'n radio-aktiewe isotoop van nikkel.

Nukleosintese Hierdie radioaktiewe isotoop verval na koper-63 en dit speel 'n rol in die nukleosintese van hierdie stabiele koperisotoop.Neutron Capture Cross Section of Unstable 63Ni: Implications for Stellar Nucleosynthesis Phys. Rev Letters prl 110, 022501 (2013)

Verwysings

Kategorie:Isotope van nikkel