Nikkel-62 (Chemiese notasie: Ni) is 'n stabiele isotoop van nikkel. Hierdie nuklied het die hoogste bindingsenergie per nukleon van alle nukliede.hyperphysics

Nukleosintese Saam met die ligter stabiele isotope van nikkel word hierdie nukleid in ewewigs- en kwasiewewigsprosesse tydens supernova-verbranding. Daar is twee ontploffingsprosesse wat dit vervaardig, die ontploffende silikonverbranding en die alfa-rich freezeout. Amper die helfte word in tipe Ia-ontploffings vervaardig, die res in tipe II.Handbook of Isotopes in the Cosmos: Hydrogen to Gallium Cambridge Planetary Science Cambridge University Press, 2003, ,

Hierdie isotoop ontstaan egter ook in die s-proses wat voor die supernova-ontploffing in die C,O-kern of tydens die koolstofverbranding gevorm. Dit oorleef die ontploffing vorm die helfte van die totale voorkoms. KMR Die kernspin is I = 0 en dit beteken dat hierdie isotoop geen kernmagnetiese resonansie wys nie. Verwysings

Kategorie:Isotope van nikkel