Lavinia Fontana (Augustus 24, 1552 – Augustus 11, 1614) was ‘n Italiaanse skilderes. Sy word beskou as die eerste vroue skilderes wat binne dieselfde sfere as haar manlike eweknieë buite ‘n hof of klooster. Sy was die eerste vroue skilderes om kaal vroulike naak kunswerke te verf. Sy is moontlik ook die eerste vroue skilderes wat lewende naakte vroulike modelle gebruik het. Sy was die hoof broodwinner van ‘n familie van dertien.

duimnael|Lavinia Fontana, Minerva Dressing, 1613, Olie op Doek., Galleria Borghese, Rome.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1552 Kategorie:Sterftes in 1614 Kategorie:Italiaanse skilders