Yitzhak Rabin (/rəˈbiːn/; Hebreeus: יצחק רבין, IPA: [jitsˈχak ʁaˈbin] ( listen); 1 Maart 1922 – 4 November 1995) was ‘n Israelse politikus en generaal. Hy was van 1964 tot 1967 die Tzahal (die Israelse Weermag) se opperbevelhebber gewees. Hy was ook die - vyfde - eerste minister van Israel gewees; hy het twee terme in die amp gedien, 1974-1977 en 1992-1995 toe hy vermoor is.
links|thumb|Yitzhak Rabin, 5de Eerste Minister van Israel
Eksterne skakels Yitzhak Rabin, webwerf van die Knesset.
Kategorie:Israelse diplomate Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse militariste Kategorie:Israelse ministers Kategorie:Eerste Ministers van Israel Kategorie:Lede van die Knesset Kategorie:Ambassadeurs Kategorie:Generaals Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Religie Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Wenners van die Nobelprys vir Vrede Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1995