In die Bybel verwys Bakbuk (Esra 2:51) na een van die tempelslawe wie se nasate saam met Serubbabel uit die Babiloniese ballingskap teruggekeer het.
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament