Elizabeth Bogush (gebore 24 September 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Two and a Half Men (2003), The Mountain (2004), Grey's Anatomy (2005), en The Big Bang Theory (2007).

Filmografie Rolprente 1999: Eastside 2006: Jam 2012: Acting Like Adults 2018: Last Night

Televisiereekse 2000: Titans 2003: Two and a Half Men 2004: The Mountain 2005: Grey's Anatomy 2007: The Big Bang Theory 2008: Gemini Division 2009: The Forgotten 2011: How to Be a Gentleman

Televisierolprente 2003: Platonically Incorrect 2005: Breadwinners 2005: Washington Street 2008: Play or Be Played

Video's 2006: Starstruck

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu