Megan Boone (gebore 29 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Bloody Valentine (2009) en Leave Me Like You Found Me (2012), en in die televisiereeks The Blacklist (2013).

Filmografie Rolprente 2009: My Bloody Valentine 2012: Leave Me Like You Found Me 2013: Welcome to the Jungle 2017: Family Games

Televisiereekse 2013: The Blacklist

Televisierolprente 2010: H.M.S.: White Coat 2014: An Evening with the Blacklist

Video's 2009: My Bloody Valentine (Making of): Deep Inside 'My Bloody Valentine'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu