Lynn Borden (24 Maart 1937 – 3 Maart 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frogs (1972), Walking Tall (1973), Dirty Mary Crazy Larry (1974), en St. Ives (1976).
Filmografie Rolprente 1972: Frogs 1973: Walking Tall 1973: Black Mama White Mama 1973: This Is a Hijack 1974: Dirty Mary Crazy Larry 1976: St. Ives
Televisiereekse 1961: Hazel 1977: The Fantastic Journey
Televisierolprente 1975: The Big Rip-Off
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu