Giselle Bonilla (gebore 28 Oktober 1994) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Workaholics (2011).
Filmografie Rolprente 2006: Hollywood Familia 2018: Bad Company
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2011: Workaholics 2011: Supah Ninjas
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu