Lesley Boone (gebore 25 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fences (2016) en in die televisiereekse Ed (2000), Medium (2005), en Agent Carter (2015).
Filmografie Rolprente 2016: Fences
Televisiereekse 1990: Babes 1990: Glory Days 2000: Ed 2005: Medium 2015: Agent Carter 2017: Kevin (Probably) Saves the World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu