Nazanin Boniadi (gebore 22 Mei 1979) is 'n Britse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ben-Hur (2016) en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), Homeland (2011), en Counterpart (2017).

Filmografie Rolprente 2007: Gameface 2014: Shirin in Love 2014: Desert Dancer 2016: Ben-Hur 2018: Hotel Mumbai

Televisiereekse 2005: How I Met Your Mother 2011: Homeland 2012: Best Friends Forever 2012: Rochelle 2017: Counterpart

Televisierolprente 2014: Homeland: Spies Among Us

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980