Ashley Boettcher (gebore 3 September 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aliens in the Attic (2009) en in die televisiereekse Shake It Up (2010), Gortimer Gibbon's Life on Normal Street (2014), en Lost in Oz (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Aliens in the Attic 2015: Yellow Day 2017: Throne of Elves

Televisiereekse 2010: Shake It Up 2014: Gortimer Gibbon's Life on Normal Street 2015: Lost in Oz

Televisierolprente 2013: Aliens in the House

Video's 2009: Aliens in the Attic: Lights, Camera, Aliens 2009: Aliens in the Attic: Meet the Zirkonians 2009: Aliens in the Attic: The Ashley Encounters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu