Anne Bobby (gebore 12 Desember 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989) en Beautiful Girls (1996), en in die televisiereeks Cop Rock (1990).
Filmografie Rolprente 1989: Born on the Fourth of July 1990: Nightbreed 1996: Beautiful Girls 1998: Finding North 2014: The Hanover House
Televisiereekse 1990: Cop Rock 1990: Gabriel's Fire 2010: The Stay-At-Home Dad 2012: In Fear Of
Televisierolprente 1990: Children of the Bride 1991: Baby of the Bride 1993: Mother of the Bride 2004: Flops 101: Lessons from the Biz
Video's 2014: Tribes of the Moon: The Making of Nightbreed
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu