Lisa Blount (1 Julie 1957 – 25 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Officer and a Gentleman (1982), Prince of Darkness (1987), en Chrystal (2004), en in die televisiereeks Profit (1996).
Filmografie Rolprente 1977: September 30, 1955 1982: An Officer and a Gentleman 1984: What Waits Below 1985: Cease Fire 1985: Cut and Run 1985: Radioactive Dreams 1987: Prince of Darkness 1987: Nightflyers 1988: South of Reno 1994: Judicial Consent 1994: Stalked 1996: Box of Moon Light 2004: Chrystal 2007: Randy and the Mob
Televisiereekse 1996: Profit
Televisierolprente 1985: Stormin' Home 1986: Annihilator 1988: Unholy Matrimony 1994: Murder Between Friends 1997: Get to the Heart: The Barbara Mandrell Story 1999: Traffic 2003: Trash
Video's 2005: Greed Kills
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers