Daphne Blunt (gebore 23 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Look of the Week (2012), I Didn't Do It (2014), en Uncle Buck (2016).
Filmografie Televisiereekse 2009: BrainSurge 2011: Daphne's Lala Land 2012: Look of the Week 2014: I Didn't Do It 2016: Uncle Buck 2016: The Exhilarating and Fashionable Life of Emmy Rose Knightley
Televisierolprente 2015: The Dunes Club
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu