Maggie Blye (24 Oktober 1942 – 24 Maart 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Italian Job (1969), Hard Times (1975), The Entity (1982), en Man in the Chair (2007).
Filmografie Rolprente 1967: Waterhole #3 1968: Diamonds for Breakfast 1969: The Italian Job 1971: The Sporting Club 1972: Every Little Crook and Nanny 1975: Hard Times 1982: The Entity 1982: Liar's Moon 2007: Man in the Chair
Televisierolprente 1966: The Iron Men 1974: Melvin Purvis G-MAN
Video's 2005: The Baker's Dozen 2005: Gingerdead Man: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu