Isabella Amara (gebore 9 Oktober 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man: Homecoming (2017), Wilson (2017), The Tale (2018), en Alex Strangelove (2018).
Filmografie Rolprente 2010: The Wizard of Agni 2017: Spider-Man: Homecoming 2017: Wilson 2018: The Tale 2018: Alex Strangelove
Televisiereekse 2018: Queen America
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu