Jerry Van Dyke is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente McLintock! (1963) en The Courtship of Eddie's Father (1963), en in die televisiereekse My Mother the Car (1965) en Coach (1989).
Filmografie Rolprente 1963: McLintock! 1963: The Courtship of Eddie's Father 1965: Love and Kisses 1969: Angel in My Pocket 1988: Run If You Can 2011: Moon Ring
Televisiereekse 1963: The Judy Garland Show 1963: Picture This 1965: My Mother the Car 1967: Accidental Family 1970: Headmaster 1979: 13 Queens Boulevard 1989: Coach 1997: You Wish
Televisierolprente 1997: Annabelle's Wish 2012: Fun with Dick and Jerry Van Dyke
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu