Jon Tenney (gebore 16 Desember 1961) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tombstone (1993), Beverly Hills Cop III (1994), The Phantom (1996), en Legion (2010).
Filmografie Rolprente 1993: Tombstone 1993: Watch It 1994: Beverly Hills Cop III 1994: Lassie 1996: The Phantom 1996: Hollywood Boulevard 1997: Fools Rush In 1998: With Friends Like These... 2010: Legion 2011: Hide Away I See You
Televisiereekse 1988: The Dirty Dozen 1993: Crime & Punishment 1996: Good Company 1997: Brooklyn South 1999: Get Real 2001: Kristin 2004: Joint Custody 2005: The Closer 2013: King & Maxwell
Televisierolprente 1988: Alone in the Neon Jungle 2017: Story of a Girl
Video's 2013: Major Crimes: Major Crimes - Major Challenge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu