Devon Terrell (gebore 23 Oktober 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barry (2016), Richard Says Goodbye (2018), en Ophelia (2018), en in die televisiereeks Codes of Conduct (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Barry 2018: Richard Says Goodbye 2018: Ophelia

Televisiereekse 2016: Codes of Conduct

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu