Bruce Thomas is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Army of Darkness (1992), Legally Blonde (2001), Legally Blonde 2: Red, White & Blonde (2003), en Hall Pass (2011).
Filmografie Rolprente 1992: Army of Darkness 1993: Something Else 2001: Legally Blonde 2003: Legally Blonde 2: Red, White & Blonde 2007: Closing Escrow 2011: Hall Pass 2013: Raze 2017: Shockwave 2018: Interference
Televisiereekse 2006: Kyle XY 2013: Toasted 2017: Freedom Fighters: The Ray 2017: The Struggling Artists 2019: Short Adam
Televisierolprente 2004: A Boyfriend for Christmas
Video's 2009: Babysitter Wanted: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu