Khleo Thomas (gebore 30 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Holes (2003), Walking Tall (2004), en Roll Bounce (2005), en in die televisiereeks Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2003: Holes 2004: Walking Tall 2005: Roll Bounce 2018: Paint It Red 2018: We the Coyotes
Televisiereekse 2011: Shameless
Televisierolprente 2004: Going to the Mat
Video's 2006: Gettin' Dirty
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode Kategorie:Marokkaanse Jode