Ross Thomas (gebore 21 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shelter (2007) en Soul Surfer (2011).
Filmografie Rolprente 2005: What's Bugging Seth 2007: Shelter 2011: Soul Surfer 2013: Pop Star 2013: Abducted 2017: Holden On
Televisiereekse 2006: Beyond the Break 2013: Game Changers
Video's 2006: The Cutting Edge: Going for the Gold 2006: The Cutting Edge: Going for the Gold - Movie Montage 2006: The Cutting Edge: Going for the Gold - Beyond the Ice 2008: The Cutting Edge: Going for the Gold - Animated Photo Gallery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu