Sean Patrick Thomas is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cruel Intentions (1999), Save the Last Dance (2001), Halloween: Resurrection (2002), en Barbershop (2002).

Filmografie Rolprente 1999: Cruel Intentions 1999: The Sterling Chase 1999: Graham's Diner 2000: Herschel Hopper: New York Rabbit 2001: Save the Last Dance 2002: Halloween: Resurrection 2002: Barbershop 2006: The Fountain 2012: Murder on the 13th Floor 2014: Deep in the Darkness 2019: The Curse of La Llorona Garrett Manor

Televisiereekse 2000: The District

Televisierolprente 2003: The 11th Annual Movieguide® Awards

Video's 1999: Voices of Glory 2001: The Making of 'Save the Last Dance''' 2001: Athena Cage: All or Nothing 2002: Halloween: Resurrected''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu