Matthew Thompson is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jinn (2007), Dallas Buyers Club (2013), en Rolling (2013).

Filmografie Rolprente 2007: The Jinn 2008: Tru Loved 2010: Mad World 2013: Dallas Buyers Club 2013: Rolling

Televisiereekse 2008: Passport to Explore

Video's 2009: ERA (Equal Rights for All)

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu