David Thornton (gebore 12 Junie 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone 3 (1997), John Q (2002), Here and There (2009), en My Sister's Keeper (2009).
Filmografie Rolprente 1988: Diamond Run 1991: Off and Running 1997: Home Alone 3 2001: The Girl Under the Waves 2002: John Q 2002: 100 Mile Rule 2003: Prologue 2005: Private Property 2009: Here and There 2009: My Sister's Keeper 2011: Trophy Kids 2015: Semana Santa 2017: Darcy Transfer at Aachen Off by Heart
Video's 2005: All in the Extended Family: Nick Cassavetes Profile
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu