Lawrence Tierney (15 Maart 1919 - 26 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Born to Kill (1947), Bodyguard (1948), Reservoir Dogs (1992), en Junior (1994).
Filmografie Rolprente 1945: Dillinger 1946: San Quentin 1946: Step by Step 1947: Born to Kill 1947: The Devil Thumbs a Ride 1948: Bodyguard 1950: Kill or Be Killed 1950: Shakedown 1951: The Hoodlum 1952: The Bushwhackers 1956: Female Jungle 1968: Killer Without a Face 1981: The Prowler 1982: Midnight 1991: The Death Merchant 1992: Reservoir Dogs 1994: Junior 1995: Fatal Passion 1998: Southie
Televisiereekse 1960: The Barbara Stanwyck Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu