Christopher Titus (gebore 1 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Killer Klowns from Outer Space (1988) en Special Unit (2017), en in die televisiereeks Titus (2000).
Filmografie Rolprente 1988: Killer Klowns from Outer Space 2012: Bad Parents 2017: Special Unit
Televisiereekse 2000: Titus 2003: Rides 2006: Live at Gotham 2007: Big Shots 2010: Hollywood Uncensored with Sam Rubin 2014: Pawnography
Televisierolprente 2003: Future Tense 2006: Special Unit
Video's 2005: Hard Laughs
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu