Evan Todd (gebore 25 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sydney White (2007), Damsel (2015), en 4th Man Out (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Sydney White 2015: Damsel 2015: 4th Man Out

Televisierolprente Frequency

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu