James Tolkan (20 Junie 1931 - 26 Maart 2026) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), Back to the Future (1985), Top Gun (1986), en Back to the Future Part II (1989).

Filmografie Rolprente 1983: WarGames 1985: Back to the Future 1986: Top Gun 1988: Viper 1988: Do the Guilty Go Free? 1989: Back to the Future Part II 1989: True Blood 1996: Robo Warriors 1999: Wings: Thrill of Flight 2004: Seven Times Lucky

Televisiereekse 1975: Ourstory 1982: Remington Steele 1985: Mary 1990: Sunset Beat 1992: The Hat Squad 1993: Cobra 2001: A Nero Wolfe Mystery

Televisierolprente 1990: Guns: A Day in the Death of America 1994: Beyond Betrayal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu