Lane Toran (gebore 15 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hey Arnold! (1994), Recess (1997), Satisfaction (2014), en RePlay (2016).

Filmografie Rolprente Getaway Girls

Televisiereekse 1994: Hey Arnold! 1997: Recess 2014: Satisfaction 2016: RePlay

Televisierolprente 1995: Max Is Missing

Video's 1997: Johnny Mysto: Boy Wizard 1997: Hey Arnold!: Urban Adventures

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu