Shaun Toub (gebore 6 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crash (2004), The Kite Runner (2007), en Iron Man (2008), en in die televisiereeks Homeland (2011).
Filmografie Rolprente 1997: Steel Sharks 2002: Maryam 2004: Crash 2004: Land of Plenty 2007: The Kite Runner 2008: Iron Man
Televisiereekse 2011: Homeland 2016: The Danesh Show
Televisierolprente 2014: Tin Man
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1958