A.J. Trauth is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Soul Surfer (2011) en in die televisiereeks Even Stevens (2000).

Filmografie Rolprente 2011: Soul Surfer

Televisiereekse 2000: Even Stevens 2012: Ro

Televisierolprente 1999: Search for the Jewel of Polaris: Mysterious Museum 2003: You Wish! 2003: Phil at the Gate

Video's 2003: Disney Channel Circle of Stars: Circle of Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu