Michael Traynor (gebore 12 Desember 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Thinning (2016) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), The Fosters (2013), en Rectify (2013).

Filmografie Rolprente 2008: A Necessary Death 2009: Tales from the Catholic Church of Elvis! 2010: Per/Versions 2016: The Thinning 2017: Needlestick 2019: Ascension

Televisiereekse 2008: Imaginary Bitches 2010: The Walking Dead 2010: Trading Eights 2012: Underwater 2013: The Fosters 2013: Rectify

Televisierolprente 2018: Darwin'd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu