Nico Tortorella (gebore 30 Julie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scream 4 (2011), Trespass (2011), en Odd Thomas (2013), en in die televisiereeks Younger (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Scream 4 2011: Trespass 2013: Odd Thomas 2014: Hunter&Game 2019: Fluidity

Televisiereekse 2009: The Beautiful Life: TBL 2013: The Following 2015: Younger 2018: Just the Tattoo of Us

Televisierolprente 2016: Mamma Dallas 2017: Menendez: Blood Brothers

Video's 2011: Scream 4: Deleted and Extended Scenes 2013: Valentine's for One 2014: The Following: The Followers Den

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu