Travis Tope (gebore 11 November 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men, Women & Children (2014) en Independence Day: Resurgence (2016), en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en Last Man Standing (2011).

Filmografie Rolprente 2014: Men, Women & Children 2014: The Town That Dreaded Sundown 2016: Independence Day: Resurgence 2016: Viral 2017: Say You Will Seven in Heaven

Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2011: Last Man Standing 2017: American Vandal

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu