Marcus Toji (gebore 3 November 1984) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Little Giants (1994) en in die televisiereekse Movie Surfers (1998), Workaholics (2011), en Patriot (2015).
Filmografie Rolprente 1994: Little Giants
Televisiereekse 1998: Movie Surfers 2011: Workaholics 2014: Rainbow Brite 2015: Patriot 2017: Hanazuki: Full of Treasures
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu