David W. Thompson (gebore 21 Julie 1994) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Win Win (2011), Blue Ruin (2013), en Green Room (2015), en in die televisiereeks Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Win Win 2013: Blue Ruin 2015: Green Room
Televisiereekse 2014: Gotham 2017: Rhinebrook
Televisierolprente Panic
Video's 2012: Catching Up with Ralphie and His Family 2012: 'A Christmas Story' We All Know and Love
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu