Michael Grant Terry (gebore 30 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Archer (2017) en in die televisiereekse Bones (2005) en Grimm (2011).

Filmografie Rolprente 2007: Aaah! Zombies!! 2009: The Assistants 2017: The Archer

Televisiereekse 2005: Bones 2011: Grimm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu