Derek Theler is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Camp Virginovich (2012) en in die televisiereekse Baby Daddy (2012), Project: SERA (2013), en Marvel's New Warriors (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Camp Virginovich 2015: Shark Killer 2015: How Sarah Got Her Wings

Televisiereekse 2012: Baby Daddy 2013: Project: SERA 2018: Marvel's New Warriors 2018: Ninjak vs the Valiant Universe

Televisierolprente 2016: Secret Summer

Video's 2011: Katherine Heigl Hates Balls

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu