Max Thieriot (gebore 14 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pacifier (2005), Chloe (2009), Disconnect (2012), en House at the End of the Street (2012).

Filmografie Rolprente 2005: The Pacifier 2006: The Astronaut Farmer 2007: Nancy Drew 2009: Chloe 2010: My Soul to Take 2011: The Family Tree 2011: Foreverland 2012: Disconnect 2012: House at the End of the Street

Televisiereekse 2013: Bates Motel 2014: Bates Motel: After Hours 2017: SEAL Team

Televisierolprente 2012: Dark Horse 2014: Toyota Pro/Celebrity Race

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's