Travis Tedford (gebore 19 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), A Bug's Life (1998), The Thirteenth Floor (1999), en The Final (2010).

Filmografie Rolprente 1994: The Little Rascals 1998: A Bug's Life 1999: The Thirteenth Floor 2000: A Christmas Tree and a Wedding 2001: One Night, Stan 2010: The Final

Televisierolprente 2000: Edgar MaCobb Presents

Video's 1996: The Garage Club

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu