Brian Tee (gebore 15 Maart 1977) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), The Wolverine (2013), Jurassic World (2015), en Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016).
Filmografie Rolprente 2006: The Fast and the Furious: Tokyo Drift 2009: Deadland 2013: The Wolverine 2013: Wedding Palace 2014: Roswell FM 2014: No Tears for the Dead 2015: Jurassic World 2016: Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows 2017: The Beautiful Ones
Televisiereekse 2002: Flipside 2011: Red Shift 2012: Faith Hollywood TV 2015: Chicago Med
Televisierolprente 2013: Anatomy of Violence 2014: The Gabby Douglas Story 2015: Love Is a Four-Letter Word 2016: 2016 Nickelodeon Kids Choice Awards: Turtles Takeover
Video's 2006: Fast and the Furious: Tokyo Drift - The Japanese Way 2006: Drifting School
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu